Thursday, October 10, 2013

verslaaf aan hekel

is dit nie wonderlik hoe 'n eenvoudige ding soos hekel 'n mens heeltemal kan fasineer en totaal 'n slaaf van jou maak nie? sommige mense begin kos maak en vind dit so lekker dat hulle nie kan ophou nie, ander begin brei of skilder of koek versier of wat ook al. vir my is die nuutste verslawing HEKEL!! hoe boring dit vir jou mag klink, as jy van handwerk hou, al is dit net om iets voor die tv te doen in die aand, en jy het nog nie hekel probeer nie, wil ek jou uitdaag om dit te probeer, en dan praat ons weer!!

1 comment: